Successfully reported
+42

King George's Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 King George Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 770 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

King George's Guest House word geklassifiseer as 'n luukse gastehuis, geleë in die eksklusiewe Mill Park-voorstad Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is sentraal geleë met maklike toegang tot die lughawe, strand, gholfbane, Greenacres-winkelsentrum en die middestad.

Verblyf bestaan uit 5 deluxe kamers en 8 klassieke kamers wat geskik is om tot 24 gaste in totaal te akkommodeer. Al die kamers is individueel versier met kenmerke van oregon-denne en loodglas.

Die Deluxe-kamers is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n koninggrootte-/koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toiletware. Sommige het 'n privaat sitarea in die kamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Ekstra beddens kan vir sommige van die kamers gereël word.

Die Classic-kamers is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en toiletware. Sommige van die kamers maak oop op 'n dek wat oor die swembad uitkyk. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Openview in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek in. Volledige Engelse ontbyt word in die eetkamer bedien en aandetes is op versoek baie gewild onder sakereisigers. Lughawe-transfers kan gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Christo V
Besigheidsreis
4.6
Uitstekende waarde vir geld met goeie, veilige ligging. Baie vriendelike diens met skoon gerieflike kamers. Ontbyt was eerste klas!
Feb 2024
Saaliha G
4.0
Met the brief. Enjoyable if you enjoy an old style look.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Philip P
Saam met lewensmaat
4.0
Worth it. Very pleasant, good atmosphere, friendly owner and staff. The only issue was the upstairs room we had, which was very nice, b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
JG Cogho C
Saam met lewensmaat
3.0
Gasvrou was fantasties, ontbyt heerlik en vinnig voorberei, pragtige huise met verskeidenheid van kamers. Ons kamer was nie op standaard nie.
Apr 2023
Abraham W
3.8
Baie netjies, met goeie en vriendelike diens. Gerieflik, netjies en baie vriendelike diens.
Sep 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dave & Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 2 King George Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink King George's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 King George Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjbBqSeUFAihPy1BJbNmV4SRbtCRsEr6syYp8zSni32KL3qFAgm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 2 King George Road Mill Park 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.962156695711 25.600910058861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang