King Stay
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Mcintyre Road, Fort Hill, Qonce (King William's Town), 5600, Oos-Kaap
-
Vanaf
R750R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
King Stay bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Qonce (King William’s Town). Ideaal vir enkelreisigers of paartjies, bied hierdie privaat eenheid 'n veilige en rustige verblyf met moderne geriewe en maklike toegang tot die dorp se geriewe.
Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV met DStv en stromingsdienste. Gratis WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Bykomende geriewe sluit in veilige afstandbeheerde toegang, privaat onderdakparkering en braaigeriewe. Die eiendom is volledig omhein, wat gaste gemoedsrus en 'n stil omgewing bied vir rus of werk.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jody Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 23 Mcintyre Road, Fort Hill, Qonce (King William's Town), 5600, Oos-Kaap
- Gaste dink King Stay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Mcintyre Road, Fort Hill, Qonce (King William's Town), 5600, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang