Successfully reported
+25

Kingfisher Close

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama Road, Cape St Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 765 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Kingfisher Close is 'n vrystaande grasdak-eenheid wat in Cape St Francis-oord geleë is.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die solderkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n ontbythoekie, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n klein privaat tuin met braaigeriewe.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe wat 'n restaurant, swembaddens, 'n spa en 'n klein geriefswinkel insluit. Die eenheid is binne maklike bereik van die strand af en bied 24-uur-sekuriteitsbeheer.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gwenivere R
Gesin met klein kinders
5.0
Naweek wegbreek. Heerlike wegbreek saam gesin. Naby die strand, lieflike kamers en gesellige braai plek. Die gasheer is ook wonderlik en maak seker da...
Sien meer
Sep 2025
Liezl O
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker familiehuis. Goed toegerus. Baie gelukkig met verblyf. Ongelooflike gasheer.
Mei 2025
Heidi K
Gesin met tieners
5.0
Netjies, veilig en goed toegerus. Ons het heerlik gekuier by Kingfisher. Sien sterre.
Apr 2025
Hannnes M
Gesin met tieners
5.0
Baie netjiese eenheid. Baie netjiese eenheid met alles wat jy nodig het. Baie veilig en naby die mooiste strand.
Apr 2025
Derek M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker plek om te bly. Netjies en goed geleë. Vriendelike gasvrou. Sien sterre.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Da Gama Road, Cape St Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kingfisher Close het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 765
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 765
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 765
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama Road, Cape St Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4696038dbc434acdd01fa896cb629a3d5ea5d0cf9ad877f3a70fbb5f94e83ce69cd14f6845f21c582deaf357627143b3cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 765 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Da Gama Road Cape St Francis Resort 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.198785114516 24.834222217613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang