Successfully reported

Kingfisher Creek Safari Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Sleepover before returning to Johannesburg. It's perfect! Warm and friendly host. Beautiful and fully equipped unit. Delicious meals. Dead quiet with bush noises and a beaming Milky Way. Did I mention it's perfect? Next time we are in the area, I know where I will be booking accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie mooi en rustige omgewing. Baie lekker gebly. Netjies en mooi, die kinders en ons het dit baie geniet. Annie was baie vriendelik en hulle het selfs gehelp met ons papwiel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Tien uit tien vir Kingfisher Creek Safari Cottage. Ons vakansieverblyf by Kingfisher Creek Safari Cottage was so lekker en Anne was so vriendelike persoon en altyd gasvry. Tien uit tien vir Anne en haar span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Puik verblyf in rustige, veilige omgewing. Tweede keer by Kingfisher Cottages. Die nuwe eenheid is van topkwaliteit en heerlik gekuier. Soos altyd uitstekend toegerus en Annie het kom draai om seker te maak dat ons niks kort nie. Soos vorige besoek, baie gasvry en gefokus op goeie diens. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Beautiful safari cottage, amazing game, and exceptional hosts. Our stay was incredible, the cottage is beautiful and well equipped with everything you need. They went above and beyond to make our holiday very special; they were amazing hosts! We saw beautiful game and the added bonus is the short game drive between the cottage and the lodge pool. We absolutely loved it and would highly recommend Kingfisher Creek.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua C
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Amazingly relaxing. The stay with Annie was amazing! The value for money will not be beaten in the area. My wife and friends were blown away and we had the most amazing time at Kingfisher Creek. I can confidently recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Fantastic! What a pleasant stay. Annie is just the best. She makes sure you have everything you need. The chalet is neat and clean. We booked a safari sundowner game drive with her and everything was organised and as expected. She keeps you updated if they saw game nearby. We were very satisfied and will return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann Ellen
Kingfisher Creek Safari Cottages
Dankie Riana, I loved meeting your lovely family and would love to welcome you back. Warm regards, Annie

Andre' B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie rustig en lekker gebly. Baie lekker gekuier. Baie netjies en skoon, asook vriendelike eienaars en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann Ellen
Kingfisher Creek Safari Cottages
Baie dankie.

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Ons gasvrou was baie aangenaam en die kamers was netjies en skoon. Ja, die verblyf was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann Ellen
Kingfisher Creek Safari Cottages
Dankie Gerhard

Thakgalang K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Worth the experience. This was the best safari experience, we all (family) had a great time. Living safely within the wild was worth each and every moment. The team at the resort also assisted to elevate the joy of being at this marvellous place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ann Ellen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Guernsey Road, Guernsey Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d85463e8f6ca5209f98643ac6718c3cb1c5fbfd418f6e9e9f4fc573924162f805967d0e0ef67842ed606ddfd932cdb45ab8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 140 Guernsey Road Guernsey Private Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.528043025734 31.107204228753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang