Kingfisher Creek Safari Cottages
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 140 Guernsey Road, Guernsey Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kingfisher Creek Safari Cottages is geleë binne die Guernsey Privaat Natuurreservaat en bied gemaklike akkommodasie vir die reisiger wat die stres van die besige stadslewe wil ontsnap. Oorvloedige voëllewe in die volwasse tuin, tesame met die sagte geluid van die vloeiende waterfontein. Uitstekende ligging naby die 'Orpenhek' van die Krugerwildtuin, die Panoramaroete, wat die Blyderivierkloof insluit, en die bedrywige toeristedorp Hoedspruit.
Daar is 2 kothuise. Albei het 2 slaapkamers met hul eie privaat badkamer. Die kothuis bied slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en is oopplan na die sitkamer. Albei kothuise het 'n oordekte sitarea en 'n privaat vuurput en braai wat uitkyk oor die bos waar jy 'n verskeidenheid vlaktewild kan sien wat vrylik op die reservaat rondloop.
Soos die son oor die reservaat sak, geniet 'n gin & tonic en luister na die geluide van die bos. Soms kan die leeus op die aangrensende Thornybush gehoor word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Ann Ellen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 140 Guernsey Road, Guernsey Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Kingfisher Creek Safari Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 140 Guernsey Road, Guernsey Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang