Successfully reported
+31

Kingfisher Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mangweni Private Game Reserve, Elandsbosch, 0560, Limpopo
  • Vanaf R5 277 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kingfisher Villa, geleë aan die bopunt van 'n heuwelagtige helling, is 'n onvergeetlike boswegbreek in elke opsig en bied asemrowende bosveld-uitsigte in Mangweni Privaat Wildreservaat, Limpopo.

Die villa beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 2 en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 2 en suite-badkamers slegs 'n stort het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n knus kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Buite het gaste toegang tot 'n ruim balkon met sitplek en 'n braai-area waar hulle kan terugsit, ontspan, en gehaltetyd saam deurbring terwyl hulle die pragtige uitsigte kan geniet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Mangweni Private Game Reserve, Elandsbosch, 0560, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 277
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 277
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 277
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mangweni Private Game Reserve, Elandsbosch, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13e96d91241fb143c012918be52f99acddffb636037f8249eb0aff54eb2bab79e5cab540bab10d46461b1957fd6227574efa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 277 per nag (plek vir 8) Mangweni Private Game Reserve Elandsbosch 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.183990362453 28.487960409604
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang