Successfully reported
+23

King's Castle

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 34 Panorama Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

King's Castle, geleë in die kusdorpie Saldanha, is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf bied, en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié huis bied gaste 'n keuse van 3 individueel ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos haardroërs, gemaklike sitplek, 'n TV en sepies.

Die tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike braai-areas. Vir diegene wat die area wil verken, is visvang, verskeie restaurante en bergfietsroetes binne maklike bereik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Fredrika W
Saam met vriende
5.0
Ek het baie lekker gebly en geslaap daar. Dit was baie veilig. Ek sal waardeer as daar 'n strykyster en strykplank in die eenheid wees waar ek gebly h...
Sien meer
Sep 2025
Robert G
Besigheidsreis
5.0
Lieflike uitsig oor die baai. Ek bly altyd lekker by King's Castle.
Aug 2025
Eurika S
5.0
Fantasties. Mense ongelooflik gasvry. Het my nag baie daar geniet. Sal beslis die plek weer gebruik en aanbeveel.
Mei 2025
Menzeka S
Saam met vriende
5.0
Good and fun. The host was friendly and helpful towards some of our requests.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Caryl G
Saam met vriende
5.0
Peace on the hill. Incredible view. High up with nature 360 degrees around the rooms. Braai area huge. Rooms are self-catering and open...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Van Den Berg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 34 Panorama Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink King's Castle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 34 Panorama Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58787529bb015aa31eca482614fcb64bd0fdd28ebcdeca6a09084347328540e1fc53b56b05873e7f8ed9b81455bff7e70826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 34 Panorama Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.001790067011 17.939080107477
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang