Successfully reported
+23

Kings Palace

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Flamingo Street, St. Lucia, Zululand, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kings Palace is geleë in die pragtige en tropiese dorp St. Lucia, in die Isimangaliso-vleilandpark, wat 'n Wêrelderfenisgebied is.

Kings Palace is gesinsvriendelik en bied woonstelle met 2 slaapkamers wat slaapplek bied vir 4. Elke woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis en sitkamer met TV.
3 eenhede het hul eie privaat tuin met braaigeriewe en 3 het stoepe.

Daar is veilige onderdakparkering met sekuriteit, 'n swembad en onderdakbraaigeriewe beskikbaar. Kings Palace is binne loopafstand van alle winkels en restaurante en is die ideale basis om die omliggende gebiede soos wildreservate, roetes, strande en nog baie meer te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Annatjie V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging. Netjies, skoon en alles werkend.
Jul 2025
Seelan N
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, safe and enjoyable. Kings Palace was a comfortable unit and suitable for my kids and me. The unit was cleaned daily, even ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Liza V
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly. Sal definitief weer besoek. Skoon en netjies. Naby aan winkels. Groot, skoon swembad. Vriendelik ontvang.
Mei 2025
Monica V
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie heerlik. Die woonstel was okay, net die stoep was nie baie netjies nie, vergroei met bossies. Ontvangs was baie goed. Goed geleë naby aan die...
Sien meer
Apr 2025
Carol H
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Ja, dankie, gemaklike beddens en skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik. Sou net houers met koffie en tee wou hê, want toe moes ons Spar t...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Flamingo Street, St. Lucia, Zululand, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kings Palace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Flamingo Street, St. Lucia, Zululand, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ebe871988ff307c08a4589c188a3f9f106c66c061b09923067cf7fca1b94cb7afcebb34a4c199ed5b333c500852d9de7554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Flamingo Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.375928463015 32.412343350443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang