Successfully reported

King's View Cave

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Callie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ongelooflike wittebrood in die grot met amazing views. Geen woorde kan beskryf hoe prentjie mooi die omgewing is nie. Die grot is uniek en beslis 'n moet ervaring. Die gasheer is so vriendelik en behulpsaam. Daar is selfs 'n buite stort en bad met 'n amazing view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ongelooflik fantasties. Heerlik, asemrowend mooi! Sal vir seker weer kom! Uitstekende ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties, sal definitief weer gaan! Kings View Cave is nie net nog 'n plek om te besoek nie. Unieke plek waar elke aand se sonsondergang anders is, waar die witkruisarend broeipaar jou elke dag vermaak met hul toertjies in die mooiste omgewing denkbaar. Jy het 'n 4x4 nodig om daar uit te kom, maar is definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rencia
King's View Cave
Baie dankie, Chris, vir die mooi review. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete. Danie & Rencia

Chantelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Asemrowend mooi! Geen woorde of fotos kan ons ervaring beskryf nie! Ongelooflike ervaring gewees! Hierdie plek is asemrowend mooi! Geen woorde of fotos sal ooit kan beskryf wat ons ervaar het nie! Nader aan God en sy skepping kan mens nie kom nie! Ons asems was letterlik weggeslaan! Danie en Rencia het ons so welkom laat voel! Julle het voorwaar "magic" gedoen met daai grot, soveel detail, liefde en warmte daarin! Hierdie is vir seker iets vir die "bucket list" en ons sal vir seker weer teruggaan! Julle naam is so gepas. Echoes of Blessings en dit is vir seker wat dit is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Dis 'n werklik unieke plek en ek sal dit vir enigiemand aanbeveel. Ons het vir seker lekker gebly en hoop om weer binne die afsienbare toekoms te kan gaan. 'n 4X4-voertuig is noodsaaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Asemrowend, nie hoogtevrees nie. Die wind kan 'n faktor wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

'n Belewenis. Iets om te beleef. Jy moet daar kom om te besef hoe groot die Skepping is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rencia
King's View Cave
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Waardeer. Kom gerus weer. Groete Danie en Rencia

Elsa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Asemrowend! Onbeskryflik! Ons gashere was baie vriendelik en hulpvaardig. Die pad is rof, maar hulle kan jul neem teen ekstra koste. Soos almal skryf, is dit 'n bucketlist ervaring. Foto's kan nie die prag wys nie. Dit was 'n heerlike romantiese naweek vir my en manlief. Winkels is nie naby nie, so neem als saam: water, koffie, melk, braaigoed, kos, sjampanje en badskuim vir die bad op die rand van die afgrond. Klink erg, maar as jy in daardie bad sit en uitkyk op die rivier, twee koppe en vallei terwyl die son sak, wil jy nie uitklim nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Iloma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Experience of a lifetime. Once in a lifetime experience! What an amazing feeling, waking up at sunrise or having a sundowner, literally on the top of a mountain, feeling on top of the world. Just somewhat of a mission to get there, and you definitely can't do it without a 4x4. But worth it. Safe for leashed pets, but not safe for children. Rencia and Danie are amazing hosts, going the extra mile to make you feel welcome. Would like to do it one day again without our two dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Uniek, asemrowend, mooi, spesiaal, lekker grot vibes . Dit was 'n onbeskryflike unieke ervaring! Mooiste uitsig, met die lekkerste bad! Die grot was glad nie so koud soos wat ons gedink het nie. Kaggel was heerlik. Plek is goed ingerig. Dalk oorweeg om 'n sepie, mini shampoo en body wash te voorsien in die badkamer? En duidelik sê dat die pad tot by die grot uitdagend is! Net vir ervare drywers. Hehe!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rencia
King's View Cave
Dankie Tanel vir die mooi terugvoer. Ok ek sal kyk waar in Aliwal Noord kry ek klein sepies en sjampoo's te koop. Of sal dalk my eie moet maak. Dalk nie so moeilik nie. Kom kuier gerus weer in die somer. Baie meer om te doen. Groete Rencia KVC.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rencia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kraaihol Junction, Aliwal North, Flaauwkraal, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d25241cebceabfa89222bcc4cfcd995da7a389f17514273f6797c412192437b78ca9cd64bf588fa0cb436694d85741005da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 Farm Kraaihol Junction Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -30.961317042464 27.13149368763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang