Successfully reported
+35

King's View Cave

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kraaihol Junction, Aliwal North, Flaauwkraal, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

King's View Cave is in die berge van Aliwal-Noord, Flaauwkraal geleë en bied 'n natuurlike grot-ervaring. Omring deur skilderagtige terrein, bied dit gaste 'n heerlike uitsig terwyl hulle die afsondering en gerief van die grot geniet.

Die verblyf sluit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed in die gemeenskaplike area in. Die slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort.

Binne die gemeenskaplike area kan gaste op gesellige sitkamerbanke ontspan terwyl hulle die asemrowende uitsig geniet. Die kombuis is toegerus met 'n gas-aangedrewe stoof, oond en yskas-vrieskas vir gaste se gerief.

King's View Cave bied panoramiese uitsigte oor King's Crown en Queen's Crown berge, asook die Kraairivier. Gaste kan aan verskeie doendinge deelneem, soos visvang, voetslaan en voëlkyk, insluitend die geleentheid om majestueuse voëls soos die visarend, aasvoëls en die witkruisarend te sien. Nog 'n grot op die plaas vertoon ook pragtige Boesman se kuns.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Callie A
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike wittebrood in die grot met amazing views. Geen woorde kan beskryf hoe prentjie mooi die omgewing is nie. Die grot is uniek en beslis 'n m...
Sien meer
Jul 2025
Annelise C
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik fantasties. Heerlik, asemrowend mooi! Sal vir seker weer kom! Uitstekende ligging!
Apr 2025
Chris N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, sal definitief weer gaan! Kings View Cave is nie net nog 'n plek om te besoek nie. Unieke plek waar elke aand se sonsondergang anders is, ...
Sien meer
Mrt 2025
Chantelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend mooi! Geen woorde of fotos kan ons ervaring beskryf nie! Ongelooflike ervaring gewees! Hierdie plek is asemrowend mooi! Geen woorde of foto...
Sien meer
Feb 2025
Riette D
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig en puik unieke akkommodasie. Baie dankie Kings View Cave. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was puik gereël en al die nodige inl...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rencia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Farm Kraaihol Junction, Aliwal North, Flaauwkraal, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink King's View Cave het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kraaihol Junction, Aliwal North, Flaauwkraal, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d25241cebceabfa89222bcc4cfcd995da7a389f17514273f6797c412192437b78ca9cd64bf588fa0cb436694d85741005da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 Farm Kraaihol Junction Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -30.961317042464 27.13149368763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang