King's View Cave
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Kraaihol Junction, Aliwal North, Flaauwkraal, 9750, Oos-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
King's View Cave is in die berge van Aliwal-Noord, Flaauwkraal geleë, wat 'n natuurlike grot-ervaring bied. Dit word omring deur skilderagtige terrein en bied 'n pragtige uitsig aan gaste terwyl hulle die afsondering en gerief van die grot geniet.
Die verblyf beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed in die gemeenskaplike area. Die slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort.
Binne die gemeenskaplike area kan gaste op gesellige sitkamerbanke ontspan terwyl hulle die asemrowende uitsig geniet. Die kombuis is met 'n gasaangedrewe stoof, oond en yskas-vrieskas toegerus.
King's View Cave bied panoramiese uitsigte oor King's Crown en Queen's Crown berge, asook die Kraairivier. Gaste kan aan verskeie doendinge deelneem soos visvang, voetslaan en voëlkyk, insluitend die geleentheid om majestueuse voëls soos die visarend, aasvoëls en die witkruisarend te sien. Nog 'n grot op die plaas vertoon ook pragtige Boesmankuns.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rencia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Farm Kraaihol Junction, Aliwal North, Flaauwkraal, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink King's View Cave het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Kraaihol Junction, Aliwal North, Flaauwkraal, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang