Kingsbrook Pods
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11.2 km from the R712, Kruisvallei Farm, 17 km from Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R3 500R2 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kingsbrook Pods is 12 km buite Clarens langs die Ashrivier geleë en bied unieke en bekoorlike selfsorgverblyf in 2 losstaande pod wat elk 'n privaat houtvuurwarmbad het.
Elke pod het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens, lei direk na 'n voorstoep en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is ook 'n etenstafel. Die knus oopplan-sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, wynyskas en 'n ysmasjien. Vir diegene wat 'n bietjie wil werk, is daar 'n werkhoekie met USB-koppelpunte en gratis WiFi.
Elke pod se skuifdeur lei na 'n voorstoep en 'n groot tuin met braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad. Die stoep bied 'n uitsig oor die rivier wat dit soggens die ideale plek vir 'n koppie koffie maak. Aangesien die pod reg langs 6 km van die rivieroewer geleë is, kan gaste kunsvlieghengel, voetslaan en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Talitha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 11.2 km from the R712, Kruisvallei Farm, 17 km from Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Kingsbrook Pods het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11.2 km from the R712, Kruisvallei Farm, 17 km from Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang