Kingston Farm
Beskrywing
Die groot gesinswoonstel het 2 slaapkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer is ruim en elegant en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n sitarea en kookgeriewe buite. Die woonstel bied 'n uitsig oor die netjiese tuine en perdestalle.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die woonstel het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n selfsorgkombuis. Die kamer bied 'n uitsig oor die tuin en die perdestalle.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die woonstel het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n selfsorgkombuis. Die kamer bied ook 'n uitsig oor die tuin en die perdestalle.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Kingston Farm, Shaw Park Road, Bathurst, 6166, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang