Successfully reported

Kinmel Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Philip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike kuier. Baie netjies en skoon. Veilig en rustige atmosfeer. Mooi staproetes. Alles beskikbaar om selfsorg toe te pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annestien L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustige stil omgewing vir ontspanning en herlaai. Heerlike rustige verblyf! So lekker ontspan en net rus. Lieflike uitsig en rustigheid van berge en plaas wat jou ontmoet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, mooi natuurskoon. Verblyf was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Basic amenities. Friendly, helpful host. Pleasant stay. Basic amenities. Friendly, helpful host. Pleasant stay. A bit of a haul to the river to fish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clive M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Peaceful tranquil setting conducive to outdoor living. The rural country setting was beautiful. The only downside to Kinmel is that the upstairs bedrooms, and particularly the bathroom, are cramped and the floors are very noisy indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Wonderlike plek en ligging. Baie goeie diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Pragtig en rustig. Dis sowaar 'n rusplek vir siel en gees. Dankie aan Deon en Liana vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Relaxing and comfortable. Great walk up the hill on the farm and has good access to Naudes Nek pass.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolett P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Gerieflik op die plaas, stil en rustig. Letterlik net buite Rhodes met mooi uitsig vanaf lekker groot stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Onopgesmukte plaasatmosfeer met voldoende geriewe. Die heerlike groot stoep met die pragtige uitsig en groot tuinstoele by die braai is heerlik. As jy sommer wil stap is dit sommer net 2km na Rhodes. Vir die Voêlkykers is die Naudesnek pas wat hier begin 'n moet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kinmel, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92342099f7d4d9054cf98157a494dc108622c16522e4b021434e32b74e901983e885e1c602c60769a4ae9ce033f4c32f7aad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 Farm Kinmel Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.790373162158 27.977414131165
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang