Successfully reported

Kipepeo Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Luke K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Clean and comfortable rooms. Really nice and comfortable rooms. Host is friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig! Baie lekker gebly! Heerlike ontbyt gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Sy het soveel moeite gedoen. Ek kan Kipepeo met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sizwe J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

5 star accomodation. The family and I felt at home from the second we arrived until we left. We loved our stay. Susan and her daughter were 5-star hosts. Very beautiful place and clean. I will definitely return one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ja ek sal. Dit was baie netjies en ek sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Kipepeo Guest House
Baie dankie Alta, dit was ons voorreg om jul hier te kon ontvang. Geniet julle jaar vorentoe.

Marius V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2023

Enjoyable stay. Enjoyable stay, friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sewis(HJJ) B
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Fantasties. Baie behulpsaam en gasvry. Gaan uit hulle pad om gaste gelukkig te hou. Enigste probleem: Ek sal in die "Rose room" se toilet-gedeelte 'n "extractor fan" in die plafon installeer, andersins was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Heerlik en ontspannend. Ons kan Susan se gastehuis regtig aanbeveel. Ons is so vriendelik ontvang, sy het uit haar pad gegaan om alles 100 persent vir ons reg te kry. Aandete en ontbyt was uit die boeke, so ook my kort besigtigingstoer wat ek gekry het. Al die kamers is keurig gemeubileer en laat mens dadelik tuis voel. Dankie, Susan, vir 'n welverdiende breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Gasvry en baie lekker. Vriendelike en opregte diens. Baie netjies en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Kipepeo Guest House
Ek is bly julle was tevrede ons strewe daarna om mense tuis te lat voel en hul self te geniet. Dankie baie vir julle ondersteuning, Baie groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A Fourie Street, Boshof, 8340, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f60e2098e6f609eac768f115942e09f311021e7bfe2c9e1c4cb737355dacf7154d230c9756ee673f6c9f0b6a5e1969c5316?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 6A Fourie Street Boshof 8340 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.535643164457 25.242426851521
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang