Kirby 32
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Kirby Street, Gordan's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Kirby 32 is in Gordonsbaai, 'n hawedorp in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie of enkelreisiger wat verblyf naby die see soek.
Die hoofhuis het slaapplek vir 5 gaste. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan die eerste slaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel.
Slegs gaste wat by die hoofhuis bly het toegang tot 'n braai-area met stoepmeubels en 'n plonspoel.
Die woonstel beskik beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Kindergrootte matras is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitarea en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en lugbraaier in.
'n Vrystaande braai is beskikbaar vir gaste wat in die woonstel bly. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Kirby Street, Gordan's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Kirby Street, Gordan's Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang