Successfully reported

Kitchen51 Cottages

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Marius V
1 nag
5.0
Okt 2025

Skoon, netjies en pragtig. Baie mooi en rustige blyplek. Moet sê die lugversorger het nie gewerk soos hy moes in die bloedige hitte nie, maar dis al wat bietjie gepla het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Kitchen51 Cottages
Baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel! Ons is bly dat jy ons blyplek mooi en rustig gevind het. Ons is egter jammer om te hoor dat die lugversorger nie na wense gewerk het tydens die warm weer nie. Dit klink moontlik of die stelling per ongeluk op "waaier" gestel was i.p.v. op die verkoeling ("cool") funksie. Ons waardeer dit regtig dat jy dit uitlig, want ons wil verseker dat al ons gaste gemaklik is, veral tydens warm dae. Ons sal definitief seker maak dat die lugversorgers korrek ingestel is en behoorlik werk vir toekomstige gaste. Ons hoop om jou weer te kan verwelkom, en belowe om te verseker dat alles perfek werk vir jou volgende besoek! Vriendelike groete, Jeanette & Kitchen51 Cottage span

Herdi V
1 nag
5.0
Sep 2025

Lekker! Heerlike plek om oor te bly as jy oppad is terug RSA toe of verder in Namibië in. Alles wat nodig is, is daar. Netjies met lugversorgers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. We were warmly welcomed at Kitchen 51 and enjoyed a superb dinner. The cottages were well appointed and comfortable. There were complimentary drinks and ice awaiting weary travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Kitchen51 Cottages
Thank you for your wonderful review! We are delighted you enjoyed your dinner at Kitchen 51 and found the cottages comfortable. It is great to know the complimentary drinks and ice were a nice welcome after your travels. Your kind words mean so much to our team, and we would love to welcome you back anytime! Warm regards, Jeanette and Kitchen 51 Cottages Team

David B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent. Wonderful place to stay. Units are beautiful and clean. Friendly and warm atmosphere with exceptional dinner and breakfast. Well worth it to overnight or longer stay close enough to Keetmanshoop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Kitchen51 Cottages
Thank you so much for your wonderful review! We're delighted to hear that you enjoyed your stay with us and found our units beautiful and clean. It means the world to us that you felt the friendly, warm atmosphere we strive to create. We're thrilled that our dinner and breakfast exceeded your expectations. We're so pleased we could provide you with a comfortable base near Keetmanshoop, and we truly appreciate you taking the time to share your positive experience. We look forward to welcoming you back for another stay!

Retha V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Pragtige skoon verblyf met heerlike opsionele aandete. Dis 'n pragtige plek en ons het lekker gebly. Ek dink tog hulle moet kyk na die geyser situasie. Mens moet die wasbakkie se kraan aanlos want dis 'n gasgeyser, maar die water is heeltyd louerig. Dit sou my enigste kritiek gewees het. Verder is dit fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Kitchen51 Cottages
Baie dankie vir hierdie eerlike en konstruktiewe terugvoer. Dit is wonderlik om te hoor dat julle die plek pragtig gevind het en lekker kon braai. Die gasgeyser probleem - ons was reeds in die proses om die probleem te probeer oplos, en is verheug om julle mee te deel dat ons uiteindelik die probleem opgelos het! Geen water in wasbak meer nie. Warm water is 'n basiese gerief wat ons gaste verdien, en ons vra omverskoning dat dit nie optimaal gefunksioneer het tydens julle verblyf nie. Julle konstruktiewe kritiek help ons om ons fasiliteite te verbeter, ook vir ons toekomstige gaste. Ons hoop dat hierdie klein probleem nie julle algehele ervaring beïnvloed het nie, en dat julle weer by ons sal kuier in die toekoms. Vriendelike groete Jeanette

Liesl W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absoluut heerlik. Die verblyf het my verwagtinge oortref. Skoon, luuks, WiFi, lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Kitchen51 Cottages
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons die wonderlike resensie te stuur! Waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Jeanette

Patrick R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Outstanding! Amazing! Neat, clean and well organised. Staff were outstanding. We arrived late and some of us arrived after kitchen closing time. The staff stayed late and provided a delicious meal. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Kitchen51 Cottages
We're absolutely delighted to hear that you had such a positive experience with us! It's incredibly rewarding to know that our efforts to maintain a clean, well-organised space made a difference during your stay. Thank you very much. So glad that your late arrival was met with friendly staff who went the extra mile for our guests. It means a lot to us that you took the time to recognise their dedication. Your kind words motivate our entire team to continue providing exceptional service. Hope to welcome you back soon, and thank you for choosing to stay with us! Kind regards, Jeanette

Janette S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Gemaklik, luukse oornag verblyf. Besondere netjiese en gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekende verblyf en heerlike aandete en ontbyt. Uitstekende akkommodasie en heerlike kos - hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Luukse oornag eenhede langs die hoofroete gelee. Hierdie is verseker 'n oorslaap wat ons nooit sal verby ry nie. Dit is luuks, die kos was heerlik en werksers is baie gasvry. Ons het nooit een van die 3 dae die gasheer, Jeanette Wolfaardt, soos deur die webtuiste aangestuur was gesien nie, maar is vriendelik ontvang deur die ontvangsdame. Die ekstras in die yskas was 'n welkome verrassing. Heerlike ingerigte braai area en kombuis is ook tot almal se beskikking.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Kitchen51 Cottages
Baie dankie vir hierdie mooi resensie! Dit is goed om te hoor dat julle verblyf by ons so spesiaal was en dat julle definitief weer sal kom kuier. Ons waardeer dat julle die luuksheid van ons akkommodasie geniet het, en dat die etes aan julle verwagtinge voldoen het. Ons span poog om gasvrye diens te lewer, en dit is goed om te hoor dat Elisia julle so vriendelik ontvang het. Wat Jeanette betref - ek is dikwels besig met agtergrondbestuur van die fasiliteit, maar sal seker maak dat ek wel meer sigbaar is vir toekomstige gaste. Die ekstras in die yskas is om julle verblyf so aangenaam as moontlik te maak, en ons is verheug dat julle dit so goed ontvang het. Ons is verheug dat julle ons braai-area en gemeenskaplike kombuis geniet het en tuis gevoel het daar. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike kuier. Vriendelike groete Jeanette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: B1, Geduld Farm Nr 51, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafd946cf2ea88be48df66e0edbb791268299789b635cf068aeaf0a3cc21dc0836f3fcec9671f33f31182811565d86f3fb2c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 B1 Geduld Farm Nr 51 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.743548688215 18.494933101349
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang