Successfully reported

Kitchen51 Cottages

Gastehuis
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 4 van hierdie eenhede wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele, 'n gemaklike rusbank, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Ekstra geriewe sluit lugversorging en gratis WiFi in. Gaste het toegang tot 'n stoep met meubels. Gaste kan aandete en ontbyt vooraf bestel wat by hul kamer afgelewer sal word, of hulle kan gebruik maak van die gemeenskaplike braai- en kombuis geriewe wat ten volle ingerig is om eie etes voor te berei.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
'n Buffet-ontbyt kan voorafbestel word teen 'n ekstra koste op die dag van uitklok.
Aandete kan voorafbestel word teen 'n ekstra koste.
Enige etes moet 48 uur vooraf bestel word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 3 Driepersoonskamerkothuise op die plaas en elke eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Die oopplan-kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, lugversorging, gratis WiFi en 'n ruim buitestoep wat met buitemeubels gemeubileer is. Gaste kan aandete en ontbyt vooraf bestel wat by hul kamer afgelewer sal word, of hulle kan gebruik maak van die gemeenskaplike braai- en kombuisgeriewe wat ten volle toegerus is om hul eie maaltye voor te berei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
'n Buffet-ontbyt kan voorafbestel word teen 'n ekstra koste op die dag van uitklok.
Aandete kan voorafbestel word teen 'n ekstra koste.
Enige etes moet 48 uur vooraf bestel word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Self Catering Cottage
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorgkothuis het slaapplek vir altesaam 6 gaste. Elkeen van die 2 slaapkamers is ingerig met 'n enkelbed en 'n dubbelbed. Hulle deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV en WiFi in. Die kombuis is toegerus met 'n vrieskas, yskas, ketel, mikrogolf, oond en stoof.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
Kombuisie
Stroomdienste
Amazon Prime, DisneyPlus, Netflix, ShowMax
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Buite-eetarea
Buitemeubels
Gesin & troeteldiere
Kinderboeke en -speelgoed
Op versoek
Omheinde swembad
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 6
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Gas
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
Amazon Prime, DisneyPlus, Netflix, ShowMax
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
'n Buffet-ontbyt kan voorafbestel word teen 'n ekstra koste op die dag van uitklok.
Aandete kan voorafbestel word teen 'n ekstra koste.
Enige etes moet 48 uur vooraf bestel word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: B1, Geduld Farm Nr 51, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafd946cf2ea88be48df66e0edbb791268299789b635cf068aeaf0a3cc21dc0836f3fcec9671f33f31182811565d86f3fb2c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 B1 Geduld Farm Nr 51 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.743548688215 18.494933101349
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang