Kitchener Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Kitchener Road, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 695 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kitchener Cottage is in Clarendon, Pietermaritzburg, geleë en bied gehalte-akkommodasie vir 'n klein gesin, sakereisigers of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Hierdie tuinkothuis, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die leefarea 2 enkelbeddens insluit. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, sowel as breekware en eetgerei.
Die sitarea sluit gemaklike sitplek, 'n Android TV met Showmax en YouTube, en 'n eetarea met ruim sitplek vir gaste om saam maaltye te geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe tydens hul verblyf en veilige parkering op die perseel word voorsien vir een voertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 16 Kitchener Road, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kitchener Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Kitchener Road, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang