Successfully reported
+15

Kite Beach

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Coral Road, Malata Beach, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kite Beach is 'n lieflike ateljee-woonstel van 25 vierkante meter vir 2 in 'n kompleks op die strand in Table View.

Die woonstel is smaakvol versier en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel vir 2 toegerus.

Daar is gekyk kan word, WiFi en 'n balkon.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien. Neem asb. kennis dat die woonstel nie 'n see-uitsig het nie.

Die kompleks is net 90 m van die strand af, waar gaste kan sonbaai, branderplankry, vlieërbranderry, roeiplankry of visvang. Kite Beach is net 1,3 km van verskeie restaurante en koffiewinkels af en 3 km van Bayside Mall af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 65 Coral Road, Malata Beach, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kite Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Coral Road, Malata Beach, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8cb3ad678f49c31f4cf7e8a1a0fb75e84dff9c1c6e0fb21398ed022fc608ae9d879e0a18fd5e5be8885279f64705393d6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 65 Coral Road Malata Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.81314 18.47203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang