Successfully reported
+14

Kite Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kite Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis in die kusdorp, Langebaan, en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek naby die strand.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Beide en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste in die eetarea. Die sitarea het 'n rusbank, 2 rottangstoele, 'n koffietafel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan braai en by die buite-sitarea kuier. Vir dié wat die area wil verken is die strand en verskeie restaurante binne maklike bereik.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tams-lynn W
Saam met lewensmaat
5.0
Comfy, convenient. Kite Cottage provided a wonderful stay, comfortable, conveniently located near shops and the beach, and overall a ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Leo C
5.0
Worth going again. Very convenient to the beach and most enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Nicola G
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, ingerig, lekker. Was so lekker! Die plekkie is ingerig met alles wat jy nodig het! Ons kon ons twee honde ook bring. Dit is mooi toe rondom die...
Sien meer
Mei 2025
Johan G
Saam met lewensmaat
5.0
Plek skoon en netjies. Baie lekker gebly. Die dubbelbed sal vervang moet word. Bietjie hard.
Mei 2025
Amelia D
Saam met vriende
5.0
Absoluut die moeite werd! Dit was 'n baie lekker plek om te bly en ligging was groot.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shannon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 34 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kite Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5897f59b7a4510292070eb2daf08eca4defd8c358133a99c7f6d64ec87d2c6f6d47006fa9047adabb2dec19d1f177a05b564?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 34 Hoof Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.093528834616 18.031666880951
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang