Successfully reported

La Lucia BnB

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Yolandé R
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Die gastehuis was volmaak. Skoon en veilig met moderne geriewe. Ek kan nie aan enige iets dink wat nie 100% was nie. Irene het ons vriendelik en professioneel verwelkom en daar was geen tekort nie. Die kamers was netjies en skoon. Ek was mal oor die Nespresso-koffie, gemaklike bed, vinnige WiFi en heerlike ontbyt. Ek sal hulle vir besigheidsreis aanbeveel, sowel as paartjies wat saam toer. Daar was geen foute hier nie en sal enige tyd weer daar inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
La Lucia BnB
Goeie middag Yolandé, Dit was 'n absolute plesier om julle hier te huisves en ek sien uit om julle weer in die toekoms te sien. Al die heerlike gesels en inligting wat ons gedeel het was baie spesiaal en ek wens julle alles van die beste toe met julle nuwe besigheidsplanne. Altyd goed om te hoor wanneer planne uitwerk ten goede. Vriendelike groete Irene

Unigrain P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Comfortable, thank you. Very good, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
La Lucia BnB
Good day Thank you for your review. I trust next time we will see a little more of you during your stay. May you have an awesome weekend ahead. Kind regards, Irene

Arlu V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Alles was perfek, van die eerste ontmoeting tot en met die totsiens sê. Dit het gevoel soos huis. Ongelukkig moes ons totsiens sê, maar Kites View sal my vir seker weer sien in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
La Lucia BnB
Ai Arlu, baie dankie vir die amazing review en ons sien uit om julle weer te sien in die toekoms. Julle moet 'n amazing Kersfees hê en mag 2025 die jaar wees vir heerlike herinneringe. Vriendelike groete, Irene

Eduard L
1 nag Besigheidsreis
4.2
Aug 2025

Sal weer gaan. Stort was miwerig. Verder was alles op standaard.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Justin
La Lucia BnB
Goeie more Eduard, Baie dankie vir jou review. Ons is tans besig met opgradering en vat kamer vir kamer. Is bewus van die miwerigheid in die badkamers en kamers kry net nie kans om goed droog te word voor die volgende gas weer inkom nie. Sal jou graag weer sien en dit was 'n plesier om jou te ontmoet al het ons nie veel van jou gesien nie. Stunning dag en naweek verder. Vriendelike groete, Irene

Paula F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Highly recommended. This place is amazing and Irene is the most hospitable host - nothing was too much. Great location, stunning room and the breakfasts were delicious. Would highly recommend and next time in the area, will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
La Lucia BnB
Dearest Paula Thank you for your amazing review, and it was an absolute pleasure having you here with us. I look forward to your next visit. Trust everything was sorted out before you embarked on the plane back home. You and your family must have an amazing Christmas, and please send some pics of your celebrations to my WhatsApp. Stay in touch, and may 2025 be all you wish for. Be blessed. Kind regards, Irene

Lee Natalia D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

100% amazing. Where do I begin? It was amazing, and the staff are lovely. They take such good care of you, and they made my stay amazing. Especially with me being in an accident, they were always there. Going to miss them, and I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Ek reis gereeld vir werk en sal weer by Kites View Bed and Breakfast bly. Irene was 'n fantastiese gasvrou en het uit haar pad gegaan om in al my behoeftes te voorsien en het self opgevolg om te hoor of ek veilig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
La Lucia BnB
Goeie middag Lezanne, baie dankie vir jou uitstekende terugvoer. Het jou besoek geniet, al was dit 'n vinnige besoek hoop ek ons sien mekaar weer binnekort. Vriendelike groete, Irene

Johrinda N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Irene was wonderlik, baie goeie gasvrou. Ek het my verblyf daar baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
La Lucia BnB
Baie dankie dat jy Kites View B&B gekies het as jou verblyf opsie en ons sien uit om jou weer hier te verwelkom. Moet net nie te lank vat om weer hier uit te kom nie. Vriendelike groete.

Prodance S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Amazing. It was amazing. Irene was very friendly. Her breakfast made us full the whole day. There is definitely no sea view there but it was great. Rooms very clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
La Lucia BnB
Dear Prudence and family, Oh wow, it was wonderful meeting you all and I trust next time it will be a longer stay. Enjoyed listening to you all laugh and the chatter at the breakfast table - so much like home. You must all have a marvellous Christmas and may 2025 be a great year with all your wishes and dreams coming true. Kind regards, Irene

Neithard G
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Good B&B experience, commendable. Irene was most friendly and helpful, nice quiet B&B with super views from the balcony, clean spacious modern rooms, good breakfast, secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Justin
La Lucia BnB
Dear Neithard, It was an absolute pleasure hosting you here at Kites View. I really enjoyed the lengthy chats and laughter. All the best for the future and happy birding wherever the next destination is. Have an awesome day. Kind regards, Irene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Timavo Drive, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadd8abcc541b889e7702f0127ddc90b2c733282d48c8196f98c1088f7bc51c85c121b4dc1679172c517ce692b7b39b3ae9b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 33 Timavo Drive La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.741591815473 31.058105528355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang