Successfully reported

Kiwara Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ek moes 'n oogoperasie ondergaan. Heerlik gebly. Naby ooghospitaal. Stil en rustig. Net 1 nag gebly, maar was baie lekker. Eienares vriendelik en behulpsaam. Bed was 'n wenner. Parkering baie veilig. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley M
1 nag
5.0
Jan 2025

Short but great. My stay was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie D
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie mooi plek en goeie diens. Ons het baie lekker gebly. Die diens was tops gewees. Die ontbyt was heerlik. Wat baie gehelp het, was dat die gastehuis naby is aan die Johannesburg Surgical Hospital waar ons ons familielid besoek het. Die gasvrou gaan ook uit haar pad om seker te maak almal is tevrede en het ook baie moeite gedoen om ons kinders te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag
5.0
Mei 2024

Fantastiese gasvrou! Pragtige kamers. Uitstekend! Pragtig en netjies. Stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarien W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie vriendelike diens en baie netjies. Definitief waarde vir geld! Baie vriendelike en goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Uitstekende gastehuis vir sakereisigers! Die gastehuis word baie goed bestuur en is baie netjies, ek sal hulle definitief weer gebruik! DIe gastehuis se kamers was keurvol, skoon, netjies and alles het mooi gewerk! Vriendelike personeel was hulpvaardig en die ontbyte was baie aangenaam! Die WiFi het goed gewerk en hulle doen moeite om load shedding te verlig. Hulle het 'n kragopwekker wat benut was soos nodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bouwer B
1 nag
5.0
Nov 2021

Heerlik, gerieflik en rustig. Vriendelike diens, baie mooi kamers, sal definitief weer kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie K
1 nag
5.0
Okt 2020

Fanaties. Beslis my gunsteling oornag-akkommodasie in 'n lang tyd. Persooneel is so vriendelik en beleefd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariah H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2019

Very very friendly owner, great food and very homey. The owner was very friendly and very helpful, the place is very clean and neat, the food is fresh and delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

'n Moet-bly vir jou volgende reis. Van ontvangs en ontbyt was uitstekend. Suzanne het ons verwelkom en ons dadelik laat tuis voel. Die kamer waarin ons gebly het (Ancient Rome) was puik met 'n ruim dubbelstort en baie gemaklik ingerig. Ons sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kiwara Guesthouse
Kiwara Guesthouse
Beste Jaco Baie dankie, dit was vir ons heerlik om jul te ontmoet en te kon gesels. Tot volgende keer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kiwara
Guesthouse ...

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Swazi Street, Northcliff, Randburg, 2115, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MTAwN2UyLWZjNTYtNGI3ZS1iMzgwLWZjMTA0OTM0MDM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 6 Swazi Street Northcliff 2115 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.153574506429 27.971336580813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang