Klaasvoogds Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 23:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geduld Farm 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds East, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R2 150 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Klaasvoogds Cottage is 'n Kaaps-Georgiese kothuis wat op 'n werkende wynplaas in die pragtige Klaasvoogdsvallei aan die voet van die Langeberge geleë is. Die kothuis is lig en lugtig met warm houtvloere, handgemaakte Franse hortjies, skuifraamvensters, pragtig vervaardigde houtmeubels en olieverfskilderye.
Die kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bal-en-kloubad, 'n aparte stort en toilet. Die rusbank in die sitkamer kan in 'n enkelbed omskep word.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV en volledige DStv-kanale het.
Die kothuis het 'n groot tuin met 'n patio en stoep met lieflike berge en wingerd-uitsigte. Die kothuis word minimaal deur beurtkrag geraak. Dit het 'n gasstoof en 'n omskakelaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 40
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Geduld Farm 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds East, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Klaasvoogds Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 23:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geduld Farm 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds East, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang