Successfully reported

Klaasvoogds Opstal

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andrea M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Relaxing and beautiful. Absolutely stunning setting and a beautiful home. Very peaceful and relaxing, exactly what we were hoping for. The host was welcoming and helpful, and we loved our time there. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charles
Klaasvoogds Opstal
We enjoyed hosting you. Thank you for the lovely review.

Robert S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Lekker gebly, mooi netjiese huis in 'n aantreklike omgewing. Lekker gebly, mooi netjiese huis in 'n aantreklike omgewing met baie dinge om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charles
Klaasvoogds Opstal
We're delighted you enjoyed your stay. Thank you for your lovely review. Kind regards Jane

Jim B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vreedsaam, rustig, interessant en ontspannend. Goeie omgewing met pragtige uitsigte op die berge. Jane is uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Klaasvoogds Opstal
Many thanks for your lovely review. We enjoyed meeting and hosting you and hope to see you again. Warmest regards Jane and Charles

Christiaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Pragtige, gerieflike, hoë gehalte blyplek. Ons het met vier grootmense heerlik gebly in hierdie baie goed toegeruste en gerieflike huisie, met hope karakter, pragtige rustige omgewing en hoë kwaliteit afwerkings en toebehore. Boonop baie gawe en behulpsame gasheer en gasvrou. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Klaasvoogds Opstal
Baie dankie vir die goeie resensie en dankie dat julle die Opstal in n perfekte toestand gelaat het. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te sien.

Andrew G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

We had a thoroughly enjoyable stay at Klaasvoogds Opstal. The Opstal was excellently equipped with everything we needed (and more) and was incredibly comfortable. Our hosts were very helpful and friendly. This is a highly recommended accommodation option!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Klaasvoogds Opstal
Dear Andrews, We're so glad you enjoyed your stay. Thank you for taking the trouble to write a review. We enjoyed having you to stay and hopefully will see you again. Warmest regards Jane and Charles

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Pragtige plek om te ontspan tussen wingerde met die mooiste uitsig oor die Breederiviervallei. Lekker naby Robertosn en Montagu. Ons was vir die naweek saam my dogter net om te ontspan en kwaliteittyd saam te spandeer. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Klaasvoogds Opstal
Dear Johan, Many thanks for your review. We are delighted you enjoyed your stay and hopefully will see you sometime in the future. Warmest regards Jane and Charles

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geduld Farm 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds East, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad59704ec817a5d139e3ee8052f8bdf087067965ed504e668c2a8a65507f9e9841a9e88ca5f7f361e5689faab606cc8658b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Geduld Farm 251 Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds East 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8013096867 19.999046900892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang