Successfully reported

Klawerjas Flute Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elzet L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Die perfekte webreek ver genoeg van als, naby genoeg aan als – perfek toegerus! Elzeth en Dave is uitstekende gashere. Ons het al in baie 'lekker' plekkies gebly, maar hierdie een staan kop en skouers bo die res uit. Perfek toegerus met als en meer wat jy kan nodig kry, pragtig skoon en netjies, en 'n pragtige tuin en omgewing. Dit is baie duidelik dat iemand met 'n oog vir detail hierdie plek bestuur. Vyf sterre? Ons gee ses!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Fantastic cottage in a forgiving setting with lots for the whole family. What a wonderful stay for our family with 2 early teens. So much to do - hot tubbing, dips in the pool, playing Pickleball and boules, reading, star gazing, navel gazing - and in the most gorgeous setting. Elzet has created a sumptuous space and her artistic and generous touches were appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Exceptional. Exceptional service and squeaky clean. What fun playing Pickle Ball in a magnificent setting. Great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Highly, highly recommend it to anyone looking for a tranquil break. Hands down the best getaway we’ve had as a family! Flute Cottage is an absolute gem – without a doubt the cleanest, most beautifully serene place we’ve ever stayed in. From the moment we arrived, everything felt peaceful and perfectly thought out. The attention to detail, the comfort, and the setting made it a truly special escape. It’s rare to find a place that feels like a home away from home, but Flute Cottage delivered that and more. We left feeling refreshed, grateful, and already planning our return. Our hostess was unbelievable! Highly, highly recommend it to anyone looking for a tranquil break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Stylvol en privaat. Stylvolle, goed beplande 2 slaapkamer met al die geriewe wat jy aan kan dink. En nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

And with lemons. Beautiful place to stay. Very comfortable with everything you could wish for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casey G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2024

Luxurious, relaxing and fun. Fabulous stay, exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Beste plekkie nog ontdek. Alles was uit die boonste rakke! Baie modern en goed toegerus. Die hot tub is 'n lekker bonus. Rustige atmosfeer met pragtige vrugte vir gebruik op die perseel. Te veel om te noem, met alpacas ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzeth
Klawerjas Flute Cottage
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Dewald! Julle was wonderlike gaste en ons sal julle enige tyd terug verwelkom!

Fanie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Toetale ontvlugting in heerlike gemak. Wonderlike fasiliteit. Silwerskoon, baie goed toegerus, privaat. Alles is mooi en goeie kwaliteit. Die tuin is joune om te geniet en dis 'n fees. Die natuur en voëllewe is ongelooflik. Ons het nie stadium 6 beurtkrag gevoel nie. Sal enige dag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzeth
Klawerjas Flute Cottage
Baie dankie Fanie, ons waardeer jou terugvoer! Dit was 'n plesier om julle by ons te verwelkom en hoop om julle in die toekoms weer te sien! Baie dankie weereens vir jou pragtige fotos wat jy met ons gedeel het!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elzeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 540
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 540
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 540
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klawerjas farm, Klaasvoogds West, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1756d74b7130894979363d54caa157fe0879161423d1cb3261e3726d46c1f284fbc995da8186b74cdc66d12c962acb628ca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 540 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Klawerjas farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.798085392441 19.984274485931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang