Successfully reported
+59

Klawerjas Rooms

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Klaasvoogds, Portion 12, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 969 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klawerjas Rooms is 'n bekoorlike en rustige toevlugsoord op 'n skilderagtige plaas net 10 km buite die dorpie Robertson in die Wes-Kaap. Omring deur rustige landskappe en asemrowende berguitsigte, bied hierdie verruklike kamers aan gaste die geleentheid om die gewoel van die stadslewe te ontsnap en die rustigheid van die platteland te ervaar.

Klawerjas Blue Strings Room is aangrensend aan sy spieëlbeeld, die Klawerjas Yellow Strings Room. Hierdie kamers vertoon die unieke persoonlikhede van die gashere se tweelingdogters, wat onderskeidelik die viool en tjello speel. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Gaste het die geleentheid om die volledig toegeruste buitebraai-area langs 'n groot gemeenskaplike swembad te gebruik. Die braaigeriewe huisves beide 'n hout-/koolbraaier en gasbraaier, 'n wasbak, 'n etenstafel en stoele, en 'n sithoekie. Hout, vuuraanstekers, eetgerei en breekware word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elzeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Farm Klaasvoogds, Portion 12, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klawerjas Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 969
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 969
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 969
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Klaasvoogds, Portion 12, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70f8a53b35330244de2a72671e2c3de39e141274ff87b2ce570b41690fc0411740a6cf3c4003bbd8cf0d52510ecdfe65a376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 969 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Farm Klaasvoogds Portion 12 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.798092079212 19.98425034605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang