Successfully reported

Klein Akkerdraai Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Marlene D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Excellent. Homely, clean, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Goeiemore Marlene, So baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit was so lekker om julle saam ons te kom hê. Julle is altyd welkom by Klein Akkerdraai Lodge. Groete, Martie

Dot W
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Great location, beautiful kamers, baie lekker geslaap en gekuier. Ongelooflik lekker gebly en ontbyd. Baie dankie Linda en Estelle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Goeiemiddag Dot, Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was ons voorreg om jou by Klein Akkerdraai Lodge te kon huisves. Jy is altyd welkom. Mooi naweek vir jou. Groete, Martie

Patricia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies en die diens was puik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Hi Patricia, Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Jy is altyd welkom my Klein Akkerdraai. Mooi naweek vir jou. Groete, Martie

Lauren S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Gemaklik, mooi en 'n heerlike ontbyt. Ons was vriendelik ontvang en het heel lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Goeiemore Lauren, Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Jy is regtig baie spesiaal en altyd welkom by Klein Akkerdraai Lodge. 'n Geseende dag vir jou. Groete, Martie

Charlene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Clean. Welcoming. Central. It was comfortable and pleasant. We stayed in a small cottage-styled room; lovely to have a small lounge and kitchenette. Staff were welcoming, friendly and helpful. We enjoyed our breakfast the next morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Hi Charlene, Thank you so much for your beautiful message. It was an honour for Klein Akkerdraai Lodge to have had you with us. You are always welcome. Have a blessed weekend. Regards, Martie

Sidney B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Good value for money and pleasant surroundings and comfortable accommodation. Clean and comfortable. Good value for money and convenient to major roads. Staff were friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Good afternoon Sidney, Thank you so much for the beautiful review. It was such an honour for us to have had you at Klein Akkerdraai Lodge. You are always welcome. May you be blessed. Kindest regards, Martie

Johannes P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Vriendelik, pragtig, waarde vir geld. Trappe na die kamer was steiler as wat gekommunikeer is, maar andersins was dit 'n wonderlike ervaring, ongeag die erge storm wat in die dorp was. Mens het veilig gevoel. 'n Wonderlike gebou om in te oornag. Die kos en vriendelikheid van die werkers was baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Goeiemore Johannes, Ek vra groot onverskoning as die trappe bietjie styler was as verwag. Ek dink ons oorsig oor die trappe is dalk anders omdat ons dit baie sien en gebruik. Ek vra groot onverskoning vir enige ongerief. Is so bly julle het Klein Akkerdraai geniet. Julle is altyd welkom. 'n Geseende dag vir julle. Groete, Martie.

Ruan J
1 nag
4.2
Nov 2024

Comfortable. The staff was extremely friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Hi Ruan, Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Jy is altyd welkom by Klein Akkerdraai. Mag jy en jou gesin 'n geseënde Kersseisoen hê. Pas julle self mooi op. Groete, Martie

Anonieme gas
1 nag
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Hi Nico, Baie dankie vir die terugvoering. Dit is baie spesiaal. Jy is altyd welkom by Klein Akkerdraai Lodge. Geseende dag vir jou. Groete

Frik O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker. Baie gasvry. Perfekte ligging. Verskriklike lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Goeiemiddag Frik, Baie dankie vd pragtige terugvoering. Jy is altyd welkom by Klein Akkerdraai Lodge Mooi dag Groete Martie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandale Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dbda7bd3075b9570ac875e5c19c37521de96c12e8817c441167504b18deefa1ee58c9d76848ed0bcc6698d1391655c3465d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Annandale Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.996989352526 18.830127025795
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang