Successfully reported
+68

Klein Bosveld Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Rotterdam Street, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Vanaf R880 per nag, vir 1 mens
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Klein Bosveld Guesthouse is 'n ware bosveld-oase in die middel van die dorp Emalahleni. Dit bied 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die stad.

Die gastekamers en chalets is gerieflike ingerig en versier met Afrika-maskers en diervelle. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en komplimentêre toiletware.

Die gastehuis het 'n kuierarea met 'n grootskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n pooltafel, 'n veerpyltjiebord en 'n gelisensieërde kroeg. Daar is ook 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wiehahn E
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnig en maklik. Hulle was baie vriendelik en hulpvaardig en die kamer was baie skoon. Jy kry definitief waarde vir geld. So ja, baie lekker gebly al...
Sien meer
Jul 2025
Natacha S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker plek gewees. Dit was regtig baie nice. Ons beveel dit vir seker aan vir 'n gesin met klein kinders, ons het in die een slaapkamer chalet g...
Sien meer
Jun 2025
George J
Besigheidsreis
5.0
Very good. One of the best that I have stayed at.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Jaco C
Besigheidsreis
5.0
Very nice. People are kind and helpful. Rooms are very clean and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Tjaart D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plek, sal enige tyd weer daar bly. Dit is 'n baie pragtige plek, veilig en baie skoon gewees.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 16 Rotterdam Street, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink Klein Bosveld Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 880
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Rotterdam Street, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e0929e2d0fcd2701733d60c112049bf591ece28a089a9195cce24a9485274e24ce6807abcd1c60598402faa832b7b0f38a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 1 mens 42 5 1 5 16 Rotterdam Street Rotterdamstraat 16 1034 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.868464367741 29.240041937959
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang