Klein Desert Song
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 9de Straat, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Klein Desert Song is 'n knus selfsorgeenheid vir 2 tot 3 gaste in Kleinzee.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die privaat badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die tweede kamer het 'n enkelbed.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, induksiestoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan. Daar is 'n platskerm-TV met 'n TV-stroomboks, Netflix, Disney+ en WiFi.
Die leefarea lei na 'n stoep. Daar is binne- en buitebraaigeriewe. Die binnebraai het 'n vuurboks wat geskik is vir brikette. Die buitebraai is geskik vir houtvure. Daar moet asb. slegs brikette in die vuurboks in die binnebraai gebruik word en nie houtvure gemaak word nie. Daar is onderdakparkeerplek beskikbaar.
Besoekers aan Kleinzee kan die Weskus 4x4-roete of die skeepswrakroete verken, in seisoen blommekyk, die voëllewe by Buffelsriviermond verken, asook die plaaslike robkolonie besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Erns Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 17 9de Straat, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Gaste dink Klein Desert Song het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 9de Straat, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang