Successfully reported
+40

Klein Desert Song

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 9de Straat, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Klein Desert Song is 'n knus selfsorgeenheid vir 2 tot 3 gaste in Kleinzee.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die privaat badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die tweede kamer het 'n enkelbed.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, induksiestoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan. Daar is 'n platskerm-TV met 'n TV-stroomboks, Netflix, Disney+ en WiFi.

Die leefarea lei na 'n stoep. Daar is binne- en buitebraaigeriewe. Die binnebraai het 'n vuurboks wat geskik is vir brikette. Die buitebraai is geskik vir houtvure. Daar moet asb. slegs brikette in die vuurboks in die binnebraai gebruik word en nie houtvure gemaak word nie. Daar is onderdakparkeerplek beskikbaar.

Besoekers aan Kleinzee kan die Weskus 4x4-roete of die skeepswrakroete verken, in seisoen blommekyk, die voëllewe by Buffelsriviermond verken, asook die plaaslike robkolonie besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ivan C
Gesin met tieners
5.0
Beste ooit in 'n gastehuis. Ja heerlik, gasvryheid in al sy vorms! Alles was perfect, en die vrou vol kennis en raad! Dankie.
Aug 2025
Liezel v
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gebly, vriendelike diens! Heerlik gebly, vriendelike diens! Gasvrou het aan alles gedink. Plek netjies, ruim met alle benodighede beskikbaar. ...
Sien meer
Mei 2025
Jenny M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Lovely and roomy. Home from home. Very lovely furniture in the accommodation. (Would like to have found the toaster).
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Nellie B
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker stilte en uitgerus. Ons het die verblyf en tydjie in Kleinzee baie geniet. Al wat nie lekker was nie, was die grondpaaie. Dit is nie vir 'n gew...
Sien meer
Jan 2025
Diane S
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en snoesig. Ons verblyf was baie lekker. Die woonstel was skoon en baie ruim. Baie goed toegerus. Baie dankbaar vir die wasmasjien wat ons kon ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erns Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17 9de Straat, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Gaste dink Klein Desert Song het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 9de Straat, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf0db961b4ceaccb58859d52427e9aee8f915aabdbcc2aaf6a32ea6ea6cd14ec42e72e06050e40f172334a4e8a880720f317?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 17 9de Straat Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.677514853161 17.076481507526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang