Successfully reported
+24

Klein Eldorado

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Klein Eldorado is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Waverley, Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie stad.

Die woonstel het slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat patio met braaigeriewe en 'n gedeelde swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. C & N Sekondêre Meisieskool Oranje is ongeveer 800 m weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Maryanne C
Saam met lewensmaat
5.0
Klein Eldorado ticked every box - our best stay in Bloem yet. It's not often that a place ticks every box like this one. It was clean, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Carina B
Gesin met klein kinders
5.0
Ruim, skoon en stylvol. Ons het so lekker gebly. Dankie vir jou gasvryheid en pragtige plekkie. Ons sal vir seker weer by Klein Eldorado oorslaap. Nik...
Sien meer
Jul 2025
Tracy M
Saam met vriende
5.0
Beautiful space, gorgeous garden, warm, lovely host, and perfectly positioned! What a wonderful place - beautiful space, gorgeous garde...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Attie S
Saam met vriende
5.0
Beeldskoon, vry, tuis en welkom! Klein Eldorado is 'n klein edelsteen van Bloem! Baie vriendelike gasheer met maklike in- en uitklokproses. Die plekki...
Sien meer
Jul 2025
Turid D
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely lovely, felt like home! We had a wonderful stay. Lovely, homely atmosphere with a stunning garden. Lovely place to stay. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Desiree Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 9 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Klein Eldorado het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd21bfdb91ba032b840820db08e381524e51896929c81af68fd105312e1c89a10014c73a3878b9d172f072ecd64bfda11a134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 9 Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.099212367554 26.22128617791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang