Klein Geluk
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 218 Pienaar Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Klein Geluk is 'n privaat, luukse, selfsorg-Karoo-kothuis vir 4 mense in Nieu-Bethesda.
Dié kothuis dateer uit 1877 en spog met witgekalkte kleimure. Die ruim huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gebruik die hoof en suite-badkamer. 'n Privaat buitestort met warm en koue water is ook beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste word voorsien van tee, koffie en beskuit. Etes kan by die etenstafel, op die patio of in die tuin geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n houtkaggelstoof vir koue dae en nagte.
Klein Geluk Kothuis het 'n lieflike tuin, 'n boma-braai-area buite, 'n patio, sitplek onder die bome, 'n prieel en 'n swemdam. Hierdie eiendom bied komplimentêre WiFi, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek.
Nieu-Bethesda bied 'n paar restaurante, 'n kroeg en kunsgalerye. Gaste kan die bekende Uilhuis, gevul met Helen Martins se unieke en merkwaardige kunswerke, of die Kitching Fossielverkenningsentrum besoek. Kompasberg bied ook 'n 4x4-bergfietsry- en voetslaanroete vir gaste om te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 140
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 218 Pienaar Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Klein Geluk het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 218 Pienaar Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang