Klein Karoo Tranquility
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 2 rusbanke. Die en suite-badkamer het 'n stort en linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, elektriese braaipan, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n bed vir 'n kind en 'n kas. Daar is 'n stort in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, elektriese braaipan, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang