Successfully reported
+8

Klein Karoo Tranquility

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 135 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R665 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klein Karoo Tranquility bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Oudtshoorn en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Gaste kan tussen 4 goed ingerigte eenhede met privaat ingange en badkamers kies. Die kamers het gemaklike beddens met linne en badhanddoeke. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie, sitarea en eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite het elke eenheid braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek.

Die verblyf is naby winkels, restaurante, gewilde besienswaardighede en groot toegangsroetes, wat dit 'n ideale stilhouplekke tussen bestemmings maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Gertruida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 135 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Karoo Tranquility het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 665
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 665
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 665
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 135 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7df704f8020a644c8b987cd5a60eccb18a2e3e48dbe247932f19e7b7f003325d65c0c4312d32ff329c009167a6c90ecbb003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 135 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.5993977 22.197861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang