Successfully reported
+13

Klein Koraalboom

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Keurboom Street, Bot River, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Koraalboom bied gasteverblyf en is op 'n kleinhoewe geleë, geleë in die bergagtige streek van die Botrivier in Overberg.

Verblyf by Klein Koraalboom bied 3 gaste-eenhede wat elk 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Elke eenheid bestaan uit oopplan-leefarea met 1 badkamer; en 'n kombuisie wat verhit-en-eet-toestelle bevat soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster.

Boonop het elke eenheid toegang tot die braai-area en gratis WiFi-toegang. Die eiendom bied ook veilige parkeerplek vir motors.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Laekah D
Saam met vriende
5.0
The hosts were very welcoming. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Linda L
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning stunning. Luise en Leon is absoluut amazing. Die vriendelikste, gasvrye, hulpvaardigste mense ooit.
Okt 2025
Marlodene B
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommend — can’t wait to visit again! We had such a lovely stay! The hosts were incredibly friendly and welcoming, and Leon was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jacolene H
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Hosts were amazing, made us feel very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Annemarie H
Saam met vriende
5.0
Very enjoyable. Can recommend. Ons het lekker gekuier ten spyte van die reën en koue. Daar was verwarmers, maar miskien sal elektriese komberse 'n bon...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 27 Keurboom Street, Bot River, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Koraalboom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Keurboom Street, Bot River, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7c7e38bacb85bd489544bbebffb79cb1eb59afff551e7492036ac202766efdebcd7a5bbef72696cd102ce20f147427db927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 27 Keurboom Street Bot River 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.224157740065 19.200545682912
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang