Klein Koraalboom
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Keurboom Street, Bot River, 7185, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Klein Koraalboom bied gasteverblyf en is op ’n kleinhoewe in Botrivier in die bergagtige Overbergstreek.
Verblyf word in 3 gaste-eenhede gebied. Elke eenheid het plek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke oopplan-eenheid het 1 badkamer en ’n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster.
Die eenhede het ook elkeen ’n braai-area en gratis WiFi. Die eiendom het veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 27 Keurboom Street, Bot River, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Klein Koraalboom het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Keurboom Street, Bot River, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang