Klein Paradijs Country Retreat Apartment 7
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R43 at the Pearly Beach Crossing, Klein Paradjis Farm, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R2 120 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Klein Paradijs Country Retreat Apartment 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Pearly Beach, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6, perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike rusbanke vir gaste om te ontspan.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitelug-eetplekke, wat rustige uitsigte oor die omliggende berge bied, asook 'n braai-area, perfek vir skemerkelkies.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Susanne Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R43 at the Pearly Beach Crossing, Klein Paradjis Farm, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R43 at the Pearly Beach Crossing, Klein Paradjis Farm, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang