Successfully reported

Klein Paradys

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ina B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Dit was nou regtig 'n stukkie paradys in die bos. Baie diere en lieflike huis. Ons het baie lekker gebly, dankie. Ek kan nie kla oor enige iets nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was ander wêrelds! Salig en gevoel ons is in 'n paradys! Siels verkwikkend! Alles perfek. Ons het nie eers die TV aan geskakel nie. Heel dag buite op die stoep spandeer en die saligheid geniet. Die onderskeie diere wat elke dag ons besoek het, was ons hoogtepunt. Beste slaap wat ek in 'n lang tyd geniet het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlese T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik, gerieflik en gemaklik. Pragtig toegerus met alles wat nodig is. Gerieflik en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Rustige, netjiese verblyf. Netjiese verblyf. Sentraal geleë vir Kruger Wildtuin en Komatipoort. Die huisie is weg van die besige strate en is stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Onbeskryflik lekker. Baie lekker om al die diere by die huis te hê! Voel deel van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Bushveld bliss! Second time staying here. Still the same wonderful home away from home experience and more! June is a 5-star host. Thank you for your hospitality, June. It was nice to relive wonderful memories and to see all the amazing animals in the park again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Very good and enjoyable! Very good and safe for children. Enjoyed our stay very much and will book for a longer period next time because we will go back again. Had a good, relaxed time away from the daily full programme.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jared B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Awesome, and will definitely be back. It was an awesome place to stay, we had a lot of animals visit, and the bush babies visited every night, which was amazing. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Skoon! Ongelooflik mooi en privaat. Seker die beste plek wat ons nog ingebly het. Veilig en stil. Baie diere gesien. Naby aan als en baie ekstras in die huis. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara G
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Highly recommend and we will visit again. We had an awesome stay at this lovely home, even though we chose a week that there was a heatwave! The home was beautifully kitted out and clean and neat. The air conditioners in the bedrooms were a bonus in the heat as well as the pool. Great location and we saw lots of game that came to visit up close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

June Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 71

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3815 Bird Avenue, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1537994354ce57724454dcabdf95537fcbf631f6eaa6215390046a8ebae61a87f5690e04dcffb74aa508f97731f98bb40a0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 3815 Bird Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -25.349593138239 31.796019492971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang