Successfully reported

Klein Paradys

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Jonathan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Amazing. Dit was 'n baie lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Relaxing, clean and family friendly. Loved our stay and will definitely return soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Klein Paradys
Hi Hanli, we are glad you enjoyed your visit and we hope to welcome you back soon.

Floris K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Baie aangename plek, skoon, netjies, privaat. Mense baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Klein Paradys
Baie dankie, Floris, dit was baie lekker om julle by ons te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Steven & Lorraine

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Very nice. Management was very helpful, the unit was very comfortable, and it is a quiet complex, well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Klein Paradys
Thank you very much, Pieter. We are happy that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards, Klein Paradys

Daniel R
Lang verblyf
4.0
Mei 2025

Gerieflik. Rustig en stil. Gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Steven
Klein Paradys
Dankie Daniel, ons is bly die verblyf was gerieflik. Hoop om jou binnekort weer te verwelkom. Vriendelike groete, Klein Paradys

Pearl M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Okt 2025

Enjoyed myself. Was quite nice but afraid of monkeys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marinda G
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Lorraine & Stephan het ons baie vriendelik ontvang na 'n hectic dag op die pad. Lekker gebly. Hulle kan net daaraan dink om 2 x badhanddoeke in die dubbelkamers te sit en nie net 1 x handdoek & 1 x badhanddoek nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Steven
Klein Paradys
Hi Marinda, baie dankie ons sal definitief begin meer handdoeke en badhanddoeke insit. Vriendelike groete Steven & Lorraine

Linda E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Acceptable. The shower needs a serious clean and so do the blinds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Steven
Klein Paradys
Hi Linda, thank you for your review. We will make sure to bring this to the cleaner's attention as well. We hope the rest of your stay was enjoyable and hope to see you again soon. Kind regards, Klein Paradys

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monty V
1 nag Besigheidsreis
1.0
Nov 2024

Ongemaklik. Mag nie baie water of krag gebruik nie, geen lugversorger of fan nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Steven
Klein Paradys
Hi Monty, ons is jammer dat u verblyf nie gemaklik was nie. Ons sal daarna kyk om dit meer gemaklik te maak in die toekoms. Ons gaan binnekort van die grid af op solar, so Eskom sal nie 'n probleem wees in die toekoms nie. Ons het gewoonlik waaiers in al ons eenhede, maar ek sal dit aanspreek om seker te maak dit gebeur nie weer nie. Ons het wel 'n boorgat, so water gebruik is nie beperk nie. Ons sal dit duidelik maak aan die personeel ook. Ons vra om verskoning. Vriendelike groete, Steven

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 484
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 484
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 484
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 81 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Stephen Road, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23bfd7129c201e6d2292bda3761413fc2596aaebb5b9a61cab9f1c58431ca9bd1e41a8aad31674f6452206a87c38eb3601a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R484 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 20 Stephen Road Anerley 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.673192108461 30.504640655785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang