Successfully reported
+143

Klein Paradys

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 81 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Stephen Road, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R484 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Paradys bied gerieflike selfsorgverblyf in gesogte chalets in die hartjie van Anerley, Port Shepstone. Dit kan 'n wonderlike wegbreek-opsie vir vriende en familie wees, aangesien die eiendom 'n see-uitsig in die verte bied en bederf met 'n swembad op die perseel.

Hierdie eiendom bied die opsie van selfsorg-eenhede wat tussen 2 en 9 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie slaapkamers is óf ingerig met 'n dubbelbed óf enkelbeddens. Alle badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Dié eiendom het ook 6 kampeerplekke, en elkeen van die staanplekke is toegerus met sy eie badkamer.

Elke chalet het 'n leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak het elke eenheid 'n TV met DStv.

Buite elke chalet is 'n privaat patio met sitplek buite en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om gehaltetyd saam deur te bring. Alle gaste het volle toegang tot die eiendom se lowergroen tuin en uitnodigende gemeenskaplike swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Jonathan V
Saam met vriende
5.0
Amazing. Dit was 'n baie lekker bly.
Jul 2025
Hanli M
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, clean and family friendly. Loved our stay and will definitely return soon!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Floris K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie aangename plek, skoon, netjies, privaat. Mense baie hulpvaardig.
Sep 2024
Pieter B
Saam met lewensmaat
4.8
Very nice. Management was very helpful, the unit was very comfortable, and it is a quiet complex, well kept.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Marinda G
Gesin met klein kinders
4.4
Lorraine & Stephan het ons baie vriendelik ontvang na 'n hectic dag op die pad. Lekker gebly. Hulle kan net daaraan dink om 2 x badhanddoeke in die du...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Stephen Road, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Klein Paradys het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 484
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 484
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 484
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 81 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Stephen Road, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23bfd7129c201e6d2292bda3761413fc2596aaebb5b9a61cab9f1c58431ca9bd1e41a8aad31674f6452206a87c38eb3601a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R484 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 20 Stephen Road Anerley 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.673192108461 30.504640655785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang