Successfully reported

Klein Paradys Guest Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 311 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Yvonne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker uit gerus, het die warm swembad geniet. Het baie lekker gebly. Het sommer nog 'n aand oor geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus N
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Friendly people and a warm welcome. Was baie lekker rustige atmosfeer en natuur skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

‘n Plek om uit te span. Heerlike rustige verblyf, akkommodasie uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lekker gerus en niks om oor te kla nie. Dit was baie stil en rustig, ons Chalet was in die bos by 'n stroom. Redelik wild gesien en lekker in die natuur gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties, sal definitief weer besoek. Ons kuier altyd lekker by Klein Paradys. Die fasiliteit is skoon en gemaklik en het alles wat jy nodig het. Hier kry jy waarlik rus vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cees Jan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Alles was skoon en netjies. Die bestuur was vriendelik en hulpvaardig. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Ek het lekker gekuier. Dit was regtig heerlik, al wat ek van sou gehou het, is dalk WiFi. Dit was baie rustig, geen red tape.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Rustige naweek. Lekker stil, skoon en netjies, vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Pragtige omgewing, sal weer gaan, maar 'n bietjie luukser woon eenheid verkies. Baie lekker gebly. Die houthuisie is baie basies, maar dit wat jy betaal, kan jy nie meer verwag nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 311

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 282
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 282
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 282
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 216 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Eersbewoon Road, Nylstroom, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYzQ4MzIxLTU3NWItNDE2Mi1iZWJhLTQ5NGVhODU2NDM1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R282 per nag (plek vir 4) 311 5 1 5 33 Eersbewoon Road Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.785713888777 28.402813970965
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang