Successfully reported
+27

Klein Renosterkop

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Premises 688, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Renosterkop bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Augrabies. Die dorp, wat op die oewer van die Oranjerivier geleë is, is die tuiste van die bekende Augrabies Falls Nasionale Park.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat tot 5 gaste kan akkommodeer en 1 eenheid wat 7 gaste kan akkommodeer.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuis en braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Gaste kan 'n besoek aan die Augrabies Falls Nasionale Park geniet, wat spog met asemrowende uitsigte oor die waterval of hulle kan voetslaan, bergfietsry en die warmwaterbronne in die area geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Mervin O
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, veilige omgewing en skoonheid is van die beste. Ons was vanaf 25-28 September vir my vrou se verjaarsdag en ook ons huweliksherdenking daa...
Sien meer
Sep 2025
Dinki B
Saam met vriende
5.0
Netjies, skoon, oulik en gasvry. N heerlike huis met al die geriewe en 'n baie gawe eienaar. Ons het die verblyf geniet, maar sou voorstel dat hulle w...
Sien meer
Sep 2025
Marlize B
Saam met vriende
5.0
Dit was baie rustig en veilig. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2025
Alfrida B
Gesin met klein kinders
4.6
Awesome. Very large house, compared to the photos, and very clean, modern and convenient. The host received us upon arriving, and gave ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Lizette S
Gesin met klein kinders
4.6
Baie lekker. Die plekkie is mooi en die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die kraanwater was net bruin. Sandy en haar span is die beste.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Premises 688, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink Klein Renosterkop het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Premises 688, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05d25f078be742bcbff22182df6fc05cb8a1a1dcb065cccc3d36c54d199f2074e3d4fd11fc3b2ea8a8b9198b02858fe5f096?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Premises 688 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.667125697184 20.427671644705
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang