Successfully reported

Klein Tafelberg Training And Adventure Centre

Selfsorg
Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R 475
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
31 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elkeen van die 31 kampeerplekke kan tot 4 gaste akkommodeer. Die staanplekke is gelyk en geskik vir tente of karavane, en bied 'n basiese buitelugverblyf wat ideaal is vir gesinne of klein groepe. Elke staanplek het toegang tot 'n elektrisiteitspunt, 'n waterkraan, 'n braai-area en parkeerplek vir 1 voertuig. Ablusiegeriewe word gedeel en apart vir mans en vroue, met toilette, wasbakke en storte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Die padtoestande is nie vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte geskik nie en 'n 4x4 moet gebruik word.
Ekstra slaapplek kan deur bespreking gereël word om in jou behoeftes te voorsien.
Bring jou eie braairooster.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Osprey
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke glanskamptent bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat as 'n koningrootte-bed opgemaak kan word, asook 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word ook voorsien. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, potte, panne, 'n mikrogolf, kookgerei en 'n gasstoof toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 2 en 'n privaat braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die padtoestande is nie vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte geskik nie en 'n 4x4 moet gebruik word.
Ekstra slaapplek kan deur bespreking gereël word om in jou behoeftes te voorsien.
Bring jou eie braairooster.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bateleur
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke glanskamptent bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat as 'n koningrootte-bed opgemaak kan word, asook 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, potte, panne, 'n mikrogolf, kookgerei en 'n gasstoof toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 2 en 'n privaat braai-area.

Verreaux

Patrysnes
Vanaf
Vanaf R 1 552
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, eetgerei, breekware, mikrogolf, oond en 'n tweeplaatgasstoof toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 4. Gaste het toegang tot privaat braai-areas.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Vinknes

Bokmakierienes
Vanaf
Vanaf R 1 552
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie losstaande selfsorg-eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek. Dit beskik oor 2 slaapkamers wat elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Linne word voorsien. Die eenheid het 'n volledige privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke en toiletware saambring. Die kombuis is volledig toegerus met breekware, eetgerei, potte, panne, eetgerei, 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, en beide 'n elektriese en 'n gasketel. Buite het gaste toegang tot privaat braai-areas. Gaste word aangeraai om hul eie braairooster saam te bring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Die padtoestande is nie vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte geskik nie en 'n 4x4 moet gebruik word.
Ekstra slaapplek kan deur bespreking gereël word om in jou behoeftes te voorsien.
Bring jou eie braairooster.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fisantnes
Vanaf
Vanaf R 1 552
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, eetgerei, breekware, mikrogolf, oond en 'n tweeplaatgasstoof toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 4. Gaste het toegang tot privaat braai-areas.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die padtoestande is nie vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte geskik nie en 'n 4x4 moet gebruik word.
Ekstra slaapplek kan deur bespreking gereël word om in jou behoeftes te voorsien.
Bring jou eie braairooster.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 475
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Tafelberg Training and Adventure Centre, Portion 12 Langfontein Farm, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4134c6f6b77b7f37bd539388c186635ff2633f91f33706d70020e41e0d93f19f79fdf1449bb363d125f0fa35578e6e5b305d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R475 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Klein Tafelberg Training and Adventure Centre Portion 12 Langfontein Farm 8105 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -32.5482692289 18.466435074806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang