Successfully reported
+16

Kleinberg Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R27, Farm Langeberg 187, West Coast Peninsula, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R260 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleinberg Accommodation bied selfsorgverblyf aan kontrakteurs, spanbou-groepe en groter gesinne, net buite Langebaan aan die Weskus.

Verblyf word in chalets wat elk slaapplek vir 2 gaste het gebied. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n kragpunt. Gaste het toegang tot gemeenskaplike badkamers met storte, wasbakke en toilette. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Daar is verskeie gemeenskaplike kombuise op die perseel en die eienaar voorsien alles wat nodig is om maaltye voor te berei. Die kombuise is met yskas-vrieskaste, gasstowe, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Let asb. daarop dat 'n ekstra koste vir gas en elektrisiteit gehef word. Ander gemeenskaplike areas sluit kuierareas en die kroeg met TV's, gratis WiFi en pooltafels in. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste is welkom om die hout op die perseel te gebruik.

Die verblyf het 24 uur-sekuriteit en bied veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n sokkerveld vir gaste om te gebruik en 'n supermark op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R27, Farm Langeberg 187, West Coast Peninsula, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R27, Farm Langeberg 187, West Coast Peninsula, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4c008fb54a79ebd675d49a5ba06b9184f783075e8e3c45a0e43fd109e25f8b735dccdb10abf04f363e391f3385a41be3a23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 R27 Farm Langeberg 187 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -32.996997292316 18.098053832705
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang