Successfully reported

Kleinbos Game Breeders Gaste Huis

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Johann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Skoon en netjies. Beste plek ooit. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert O
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Baie lekker en sal definitief weer gaan. Ons het 'n ongelooflik lekker familie naweek gehad. Johan en sy span het uit hul pad gegaan om ons te help met alles. Alles was tops, maar as ek iets moet noem wat mense na moet kyk, is dit dat die werkspan mans is en volgens mans se standaarde was alles skoon, maar volgens die vrouens kon die kamers dalk bietjie skoner wees toe ons geariveer het. Maar met my vrou se bystand was alles van dag 2 af 100%. Soos ek sê, die manne het net bietjie leiding gekort, maar is baie bereidwillig. Eintlik kan ons niks sleg sê nie en is dit 'n pragtige plek met lekker visvang en stilte om die natuur te geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelene V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2025

Perfekte naweek wegbreek. Heerlike uitspan plek! Pragtige uitsig, op die oewer van die rivier. Baie kuierplek. Lekker om die beeste, skape en perde te kan hoor. Sal vir seker weer gaan kuier. Pad via Potch baie makliker en beter as via Parys.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
Kort verblyf
3.2
Aug 2024

Lekker gerud. Braai geriewe kort aandag en asblikke is nie skoon gemaak nie. Verder nie klagtes.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Wessel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Mrt 2024

Plek het potensiaal, kort 'n grondige skoonmaak. Vuil kombuis en badkamers.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Des 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Johan K
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Rustig en vreedsaam. Lekker rustig en veilig. Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nerena M
Kort verblyf
3.2
Sep 2023

Wonderlike naweek saam met familie! Die huis is wonderlik en het soveel potensiaal! Ons het 'n heerlike kuiernaweek gehad, daar was genoeg slaapplek en sitplek vir almal. Die kuierareas is wonderlik, hoewel ons eers alles moes afvee en skoonmaak. Die huis kort beslis aandag en vernuwing. Die skoonmaakspan kort opleiding, daar was nog vuil oondpanne in die oond van vorige gaste. Die glase was vuil in die kas. Handy Andy en 'n blik verf sal beslis sy ding doen. Daar is net 4 pap-/poedingbakkies, ons moes beurte maak om ontbyt te eet. Die glase is ook maar min, jy moet gebruik wat jy kry. Die gordyne se linings is geskeur. Die handdoeke is regtig rof, dit het bleikmiddelkolle op. Skoon linne en spaarkussings in 'n skoon linnekas sal welkom wees. Ek verstaan die perde wei om die huis as gaste nie daar is nie, maar die mishope is regtig 'n probleem, ons kon nie balspeel of frisbee nie, die mis was net oral. Dalk kan dit net so bietjie opgetel word voor die huis? Ons sal regtig graag weer daar wil kuier wanneer dit opgeknap is!

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Johan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Ruim en rustig. Groot huis met genoeg ontspan en onthaal areas. Lapa en braai-area langs die rivier is 'n plus. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda P
Kort verblyf
4.8
Mei 2022

Volle toegeruste huis, fantastiese atmosfeer en gasvryheid. Ons het my Ma se 70ste verjaarsdag by Kleinbos gevier met familie. Die huis se ligging is privaat en veilig. Die huis is ten volle toegerus, en die stoepe en leef areas is gemaklik, en die binnehuis kaggel was wonderlik vir die koue aande. Daar is 'n groot grasperk waar ons verskeie spelletjies gespeel het. Bring beslis visstokke want die rivier is so aanloklik, asook die boma kuierarea teen die rivier. Ons familie het onsself vreeslik geniet. Baie dankie aan Johan en die webtuiste.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Welkom, Off the S700, Vredefort Dome, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUVfbTSicCup9Mb9u6eiQBwaznyHtyOMXt1fCReNRhwm01QBE6H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 Farm Welkom Off the S700 9595 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.943361 27.180086
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang