Successfully reported

Kleinerivier Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sandra F
1 nag
5.0
Mrt 2025

Just perfect. Just perfect. Comfortable, lovely and exactly what was needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kleinerivier Cottages
Sandra, thanks for your positive review. Glad you enjoyed the stay at our cottage. Best till next time!

Elza T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ons het baie lekker gebly en sal weer hier oornag. Ons het baie lekker gebly. Die kothuis is goed ingerig, baie netjies en alles het gewerk. Ons sal weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Kan aanbeveel. Baie lekker wegbreek, in 'n historiese interessante streek. Huisie was skoon en netjies, en die eienaars het uit hul pad gegaan om die kuierervaring lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kleinerivier Cottages
Sarel, altyd aangenaam om ons omgewing met gaste te deel. So bly julle het dit geniet en glo ons sien julle weer. Veilig wees. George & Amanda

Johann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekende verblyf in 'n pragtige omgewing met 'n vriendelike gasvrou. Dit is werklik 'n uitstekende blyplek, volledig toegerus, die mooiste omgewing en die vriendelikste gasvrou. Ek sal dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanru D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Mooiste ligging, rustig en goeie waarde vir geld. Daar is 'n kort grondpad tot by die eenheid, maar mens kan dit met 'n klein kar ry. Die eenheid het die mooiste uitsig en is baie goed ingerig met selfs vuurmaakhout. Beslis goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kleinerivier Cottages
Hanru, soos dankbaar om ons mooi rustige omgewing met gaste te deel. Veilig wees tot ons julle weer sien

Luke P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Fantastic farm for a quick stay or longer! We loved the views, kind owners and well equipped cottage. This time it was just a one night stop over but we'll be back for longer next time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kleinerivier Cottages
Luke, thanks for your positive review. It was a great pleasure to have you and family as guests. We look forward to your next stay. Regards. Amanda

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Uitstekend. Verblyf was uitstekend en was al die moeite werd. Ideale plek vir stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cjj G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Vriendelike ontvangs. Rustige mooi omgewing; gemaklike verblyf - skoon en netjies; lekker warm stort. Ons het op kort kennisgewing bespreek om by Kleinerivier Cottages oor te bly en aangesien ek tydens die Tuinroete Camino saam met 'n groep vriende daar oorgebly het, was dit 'n natuurlike keuse. Ons was nie teleurgesteld nie en is hartlik ontvang deur die gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kleinerivier Cottages
Isabel, dankie vir die mooi resensie. Julle altyd welkom. Veilig wees, tot volgende keer.

Susan D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Oornag gebly. 'n Lieflike plekkie om 'n moeë lyf te laat rus. Veilig, rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kleinerivier Cottages
Beste Susan, dankie vir die mooi woorde. Altyd lekker om ons plekkie met gaste te deel. Mooi wense George en Amanda

Kallie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Uitstekende ligging, uiters netjies en silver skoon. Alle geriewe denkbaar voorsien. 'n Rustige, skoon en moderne kothuis in die stilte van die Langkloof Vallei wat alle verwagtinge oortref het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kleinerivier Cottages
Beste Kallie, dit was 'n groot plesier om vir julle te kon huisves. Danke vir die mooi terugvoering. Veilig wees en hoop om julle weer te sien. Groete. Amanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 56, Noll, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07ba4ccbc49532140db11aa67021305a2a7dadcbf89f265c407d8722013a9654c357ae540ebb47e6080d0febadfc771bae26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Farm 56 Noll 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.774278146316 22.877950072289
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang