Successfully reported

Kleinfontein Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Barbara S
1 nag
5.0
Okt 2025

Rustig. Stil. Asemrowend. Ek kon alleen gaan stap sonder om bekommerd te wees. Baie gerieflik gekamp in 'n heerlike atmosfeer met skoon en netjiese geriewe en vriendelike gasheer. Die rustigheid maak dat ek weer en weer sal teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie oulik ingerig! Ek sal weer daarheen gaan. Baie oulik ingerig! Lekker gebly; vriendelike mense! Sal enige tyd weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teria V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik, sal volgende keer langer bly om meer te verken van die omgewing. Was heerlik rustig en stil. Eienaars was baie vriendelik, hulpvaardig en opreg in hul omgang. Staanplekke is redelik privaat en goed uitgelê. Die 2 staproetes het pragtige rotsformasies, blomme en 'n waterval opgelewer en was maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stil, ontspanne kampplek, pragtige omgewing, wonderlike gasheer. Pragtige omgewing, wonderlike gasheer, skoonste ablussie ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maree B
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2024

Betoorbare stilte. Kleinfontein is 'n ongelooflike plek met ongelooflike eienaars. 'n Definitiewe moet!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Perfect! Lovely camp sites in a perfect setting. Very nice ablution and kitchen facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein Farm, Off the R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06714dc0b417910cb151c35f169295af418061c1a5684864db3cb4fd8f9a628b0e990520f216a931f1dc4e66dac5343a78a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Kleinfontein Farm Off the R364 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.096438 19.056546898148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang