Kleinfontein Camping
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinfontein Farm, Off the R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kleinfontein plaas bied skilderagtige kampeerplek en is in die noordelike deel van die Cederberge, aan die voet van die oostelike kant van die Pakhuispas, geleë. Kleinfontein word maklik met 'n gewone sedanvoertuig bereik en is net 30 km vanaf die N7 op die geteerde R364 vanaf Clanwilliam.
Selfsorg-kampeerplek met 'n ablusieblok met warm storte en toilette is beskikbaar. Daar is ook 'n onderdakbraai-area. Daar is geen elektrisiteit of kragpunte nie en slegs sonkragligte en 'n gasgeiser is in die ablusieblok beskikbaar.
Kleinfontein is naby De Pakhuys en Bushmans Kloof-wildreservaat geleë. Dit is net ver genoeg vanaf die stad om die ongerepte natuur en sterrehemel te geniet, maar tog naby genoeg om as basis te dien vir die verkenning van die skilderagtige Cederberg-wildernis en blommetoevlugsoord.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 98
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kleinfontein Farm, Off the R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinfontein Camping het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinfontein Farm, Off the R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang