Kleinkloof Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenebrug Farm 153, Portion 4, 15 km from Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Vanaf R1 870 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kleinkloof Plaas skuil teen die Piketberge met asemrowende uitsigte oor die Rooi Karoo na die Winterhoekberge. Dit is 'n rustige en vreedsame plattelandse toevlugsoord op 'n werkende olyfplaas.
Verblyf is beskikbaar in 'n groep ou arbeiderskothuise wat in aparte selfsorg-eenhede omskep is. Elke huis is in 'n luukse dog ingetoë styl versier, wat 'n plattelandse wegbreek in 'n gemaklike ontspannende omgewing moontlik maak.
Wi-Fi word nie verskaf nie, aangesien die sein intermitterend is, soms uitstekend, maar meestal nie bestaan nie. Dieselfde vir selfoonontvangs.
Elke kothuis het sy eie plonspoel en tuin. Neem asseblief kennis dat die kothuise nie individueel omhein is nie.
Hier kan gaste lang warm luierige somers geniet om rondom die swembad te ontspan of in die winter voor die kaggel opkrul.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Steenebrug Farm 153, Portion 4, 15 km from Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinkloof Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenebrug Farm 153, Portion 4, 15 km from Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang